Protesaksies aangemeld

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

Geweldadige protesaksies in Boikhutso is die afgelope week aangemeld. Die gemeenskap van Boikhutso  is ongelukkig oor dienslewering. Na bewering word asblikke in die gebied nie deur die Ditsobotla Munisipaliteit weggery nie. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons  27 Maart 2020 uitgawe