Buurt- en plaaswagte neem aan patrollie deel

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Afriforum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 16:00 en 06:00 in samewerking met die SAPD, GPF’s, sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  27 Maart 2020 uitgawe