Dam benodig aandag

Written by robynne_wittstock. Posted in Jongste Nuus

Die 8ste Laan dam het redelik baie water gekry tydens die afgelope reëns. Dié foto is die oggend van 11 April geneem waartydens dit swaar bewolk was. Die dam is egter oorgroei van riete en sal beslis in die volgende droogtetyd aandag moet kry andersins gaan die hele dam oorgroei word van vullis en riete.

UA-34826928-1