Trein raak die spoor byster

Written by robynne_wittstock. Posted in Jongste Nuus

Groot skade is aangerig toe van hierdie trokke van Lafarge op 5 April “die spoor” byster geraak het, omgeval en vrag verloor het. Nog ‘n klompie ander trokke het  ook skuins oorgehel voor die trein tot stilstand gekom het. Die trein word gebruik om “kalk” in ruwe vorm  na die fabriek te vervoer om sodoende verwerk te word. Daar kon nog nie ‘n skade-bepaling gemaak word nie aangesien dit nie seker is wat die skade aan die trokke is nie. (foto: Banie Fouché)

UA-34826928-1