Lisensiekantore in Zeerust afgebrand

Written by Noordwester. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – ZEERUST – Die lisensiekantoor van Zeerust, oorkant Henryville het onder brandstigters deurgeloop en van die gebou is daar basies die vier mure oor met al die uitgebrande items en ander goedere wat in totaliteit uitgebrand het, se as wat nog oor is!

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Mei 2017 uitgawe

UA-34826928-1