Verdagte vas vir besit van dagga/vermoedelik gesteelde items

Written by Noordwester. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – ‘n Misdaad gedrewe intelligensie operasie deur die Mmabatho K9 Eenheid het aanleiding gegee tot die arrestasie van ‘n 22-jarige verdagte vir die besit van dagga en vermoedelik gesteelde eiendom in die Makgobistad woongebied naby Mahikeng.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Julie 2017 uitgawe

UA-34826928-1