Jongste Nuus

  • BEK-EN-KLOUSEER BREEK UIT

    BEK-EN-KLOUSEER BREEK UIT

    NOORDWESTER – LICHTENBURG – Agri SA is baie bekommerd oor die aankondiging deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) vroeër die week dat Suid-Afrika se bek-en-klouseer-vrye status tydelik opgeskort is.

    Read more

  • A male sentenced to five years imprisonment

    A male sentenced to five years imprisonment

    NOORDWESTER – BIESIESVLEI - On Wednesday, 31 October 2018 a 20 year old African male was sentenced to five years imprisonment by the Lichtenburg Magistrate’s court. This comes as a result of murder of a 21 year old at Lusthof farm in Biesiesvlei, which the convict committed while he was still a minor.

    Read more

  • Helpende Hand gee behoeftige graad eens ‘n groot hupstoot

    Helpende Hand gee behoeftige graad eens ‘n groot hupstoot

    NOORDWESTER – LICHTENBURG - Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek vier in 2019 sy twaalfde bestaansjaar. Dit is ’n nasionale projek wat alreeds meer as 32 000 behoeftige graadeens se lewens verryk het deur hulle met ‘n vol gepakte skooltassie toe te rus sedert die projek in 2007 van stapel gestuur is.

    Read more

UA-34826928-1