Grootpan VLU nuus

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Op 13 September 2019 vergader Grootpan VLU aan huis van gasvrou, Rosette du Toit. Die gesondheidsvergadering is in die vorm van ñ braai waar die VLU dames se mans en kinders deel het in die geselligheid.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  20 Desember 2019 uitgawe

Geliefde hoof sê totsiens

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Mnr. Wilhelm Steenkamp, hoof van Laerskool Burgersdorp groet op 30 Augustus 2019 (vandag) sy geliefde leerders, personeel en die gemeenskap van Lichtenburg. Hy tree af na 26 jaar as hoof van die skool en verhuis in Desember na Stilbaai saam met sy vrou Elizé.

Om die volle storie te lees, kyk na ons  30 Augustus 2019 uitgawe