CVO Skool Lichtenburg gee om

Posted in Gemeenskap

Tydens ‘n Leerlingraadsuitreik het die leerders van die CVO Skool Lichtenburg diereharte verbly deur ‘n skenking van allerhande bederfies vir die diere by die Lichtenburg Dierewelsyn af te laai.

Die twee dames wat by die Dierewelsyn werk van onskatbare waarde doen, Muriel Poole en Nicole Roos (links op foto) was baie dankbaar. Leerders op die foto is Karlien Erasmus, Joné Steenkamp, Izak Marnewick en Juf. Maryke Arnessen. Regs is AJ van Vuuren en Denisee Muller met een van die honde wat dringend ‘n goeie huis verlang.

Lees meer in ons 1 Junie 2018 weergawe.

UA-34826928-1