NG Welsyn het u hulp nodig

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die NG Welsyn benodig dringend hulp en doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help indien moontlik. Fondse word benodig om vir kinders se sielkundige en ander terapeutiese dienste asook koshuisfooie te betaal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 03 Mei 2019 uitgawe