Boekklub besoek laerskool

Posted in Skole

Tydens “Mother Tongue” taaldag het Coligny Biblioteek die Thutu Mmlegi Laerskool besoek. Die ‘Implicit Reflection’ Boekklub het van hul lede gebruik om stories in hul moedertaal vir die graad een’s te lees wat hul terdeë geniet het.