Dewald wen ooitjies!

Posted in Skole

Dewald Olivier van Hoërskool Sannieshof het rede om so breed te glimlag! Hy is op die onlangse prysuitdeling van die skool aangewys as die graad 12 leerder met die beste Landboubestuurspraktyke PAT-punt oor drie jaar met ‘n gemiddeld van 88% oor die tydperk!
To read the full story, read our 26 Oktober 2018 issue.