Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die 2025 SA Duathlon Kampioenskappe het op Saterdag, 12 Julie by Laerskool Hoekwil in die skilderagtige dorpie Hoekwil, Wes-Kaap plaasgevind.  Duathlon is ‘n deurlopende hardloop-siklus-hardloop-uithouvermoë-wedloop. Hierdie nasionale kampioenskapsbyeenkoms beskik oor ‘n volledige reeks wedrenformate - insluitend Standaard, Sprint, Super Sprint en Langafstand - wat mededingende geleenthede vir atlete in alle kategorieë en vermoëns verseker.

Wihanru Aspeling van Laerskool Lichtenburg het Noordwesprovinsie in die Seuns o/13 Supersprint-kategorie verteenwoordig.  Wihanru het 2.5 km gehardloop, reguit 10 km-fiets gery en met ‘n 1.25 km-hardloop geëindig. Hy het eerste geëindig in ‘n tyd van 33:38. Wihanru is bekroon met NW-kleure vir sy deelname. Baie geluk, dit wil gedoen wees!