logoweb_noordwester.png
  • Forgot your password?
  • Forgot your username?
  • Create an account
  • Tuis
    • Jongste Nuus
    • Beurtkrag
    • Agri Eco
    • Bylae
    • NOODAPTEEK DATUMS & TYE
    • Ander Koerante
    • Bride of the year 2020
    • Matric Results 2020
  • Nuus
    • Nuus: Plaaslik
    • Nuus: Nasionaal
    • Landbou
  • Nuutste Uitgawe
  • Gemeenskap
    • Blogs
      • Briewe
      • Standpunt
    • Skole
      • Matriek uitslae
  • Sport
  • Dagboek
  • Plaas Classified Ad
    • Hoe om 'n ad te plaas
  • Vorige Koerante
  • Kontak ons
Tuesday, 02 March 2021
Email
Print

Oorsig oor wisselkoerse en graanmarkte

Posted in Landbou

Die week reageer die mark op die heersende toestande in die VSA. Tans is dit oor ‘n groot gedeelte van die VSA te nat om mielies te plant, wat die styging in mieliepryse veroorsaak het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe

Email
Print

NWK Graanmark oorsig: 2 Januarie tot 9 Januarie 2019

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse. Mieliepryse in die VSA vir Jan-lewering verhandel hoër op $3.81 teenoor verlede week se $3.75 per skepel. Sojaboonpryse in die VSA vir Jan 2019-lewering is laer op $9.21 per skepel teenoor verlede week se $8.83 per skepel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Januarie 2019 uitgawe

Email
Print

NWK Graanmark oorsig: 18 Oktober tot 24 Oktober 2018

Posted in Landbou

Internasionale mielie-en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Okt 2018-lewering verhandel afwaarts op $3.68 teenoor verlede week se $3.75 per skepel.
To read the full story, read our 26 Oktober 2018 issue.

Email
Print

NWK Graanmark oorsig: 11 Oktober tot 17 Oktober 2018

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Okt 2018-lewering verhandel opwaarts op $3.75 teenoor verlede week se $3.64 per skepel. Sojaboonpryse in die VSA vir Okt 2018-lewering is hoër op $8.84 per skepel, vanaf $8.62 per skepel verlede week.

To read the full story, read our 19 Oktober 2018 issue.

 

Email
Print

NWK Graanmark oorsig: 27 September tot 3 Oktober 2018

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Okt 2018-lewering verhandel opwaarts op $3.68 teenoor verlede week se $3.63 per skepel.  Sojaboonpryse in die VSA vir Okt 2018-lewering is hoër op $8.67 per skepel, vanaf $8.51 per skepel verlede week.

To read the full story, read our 05 Oktober 2018 issue.

More Articles ...

  • NWK Graanmark oorsig: 20 September tot 26 September 2018
  • NWK Graanmark oorsig: 30 Augustus - 05 September 2018
  • NWK Graanmark oorsig: 23 tot 29 Augustus 2018
  • NWK Graanmark oorsig: 16 Augustus tot 22 Augustus 2018
12345678910»End

www.sacoronavirus.co.za

Matric Results 2020



  

Noodapteek datums & tye


  

Powered by Warp Theme Framework