Nuus: Plaaslik

Operasie duur voort

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Ekonomiese aansportingspakket-operasie van die SAPD duur voort in Lichtenburg en verlede Vrydag is ‘n operasie van stapel gestuur waaraan alle sekuriteitsmaatskappy deelgeneem het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  13 September 2019 uitgawe

Drie besighede in brand verwoes

Posted in Jongste Nuus

Drie besighede in ‘n kompleks in Kerkstraat, Zeerust is op 3 September 2019 net na middernag in ‘n brand verwoes. Die besighede wat totaal uitgebrand het was ‘n drankwinkel, supermark en ‘n grafsteen-onderneming. Die oorsaak van die brand is steeds onbekend en die polisie ondersoek die saak .

Sewe vas na inbraak by bank

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Kol Willem Bekeer, stasiebevelvoerder van die SAPD op Lichtenburg het bevestig dat sewe inbrekers in hegtenis geneem is na hul inbraak by ‘n bank in die dorp skeef geloop het.