Nuus

Veediewe vasgetrek

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die nag van 15 Mei 2019 is vee ter waarde van ongeveer R234 0000 op die plaas Leeukuil in die Vermaas/Gerdau omgewing gesteel, maar is met behulp van die SAPD se Veediefstal eenheid, boere van die omgewing, asook buurtwaglede vasgetrek en die vee is teruggevind.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe

Agri SA plaas druk op NERSA

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Agri SA is bekommerd oor NERSA se onwilligheid om SSEG-projekte te registreer. Agri SA lede het die potensiaal om deur middel van “small-scale generators (SSEG’s)”, die nodigste krag te voorsien om toekomstige beurtkrag te vermy.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 09 Mei 2019 uitgawe