Toyota Klubkampioenskapuitslae

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Lichtenburg Golfklub het op 9 en 10 Maart 2019 hul Toyota Klubkampioenskappe aangebied. Die kompetisie oor twee dae was baie opwindend en die klub bedank graag al die borge en spelers wat deel daarvan uitgemaak het. Daar is kampioene in verskeie afdelings aangekondig. Die B-afdeling is gewen deur T. Roelofs en die C-afdeling is gewen deur Justin Preece.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 05 April 2019 uitgawe