Spelers ingesluit in Luiperd-spanne

Posted in Sport

Tydens die pas afgelope wintervakansie het sewe van Hoërskool Lichtenburg se 0/17 rugbyspelers aan die 22ste VKB Rugbyweek in Reitz  deelgeneem. Hulle was in die 0/19 Luiperd-span  (Stedelik) ingesluit. Baie geluk!

Lees meer in ons 12 Julie 2019 weergawe.