Jongste Nuus

Deliberate sabotage attempt on power stations

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – The Democratic Alliance (DA) has engaged with the acting Municipal Manager, Tsitsi Shema of the Ditsobotla Municipality, requesting him to make a provision to increase security around electrical power stations following several acts of vandalism and theft the past week.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Junie 2021 uitgawe

Ramp vir dorp as fabriek sluit

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Noordwester het ‘n tyd gelede ook berig oor gerugte dat die bekende kaasfabriek van die suiwelgroep, Clover wat al baie jare in Lichtenburg bestaan gaan sluit. Volgens ‘n persverklaring wat tóé uitgereik is sou dit ook oor ‘n onbekende tydperk geskuif word na Queensburgh, Durban.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Junie 2021 uitgawe

Ons pa is ‘n yster

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Noordwester nooi kinders uit om van 7 – 15 Junie spesiale boodskappies vir hul pa’s aan die Noordwester deur te gee vir Vadersdag wat op 20 Junie gevier word.
Jy koop ‘n advertensieblokkie van 5 cm x 6 cm en sê hoekom jou pa ‘n “yster” is. Jy kan ‘n foto (opsioneel) en/ of net ‘n kort boodskappie aan hom in die uitgawe van 18 Junie plaas vir slegs R50! Kom na ons kantoor in Transvaalstraat om dit te plaas of whatsapp ons bemarkers, Jackie by 0844143985 of Lydia by 0728076913 met jou pa se foto en boodskappie. Jou pa is ‘n man duisend - laat hy weet hoe jy voel!

Tonne graan kan verskil maak

Posted in Jongste Nuus

Lichies Omgee wat 120 behoeftige gesinne in ons gemeenskap versorg, pleit by boere van ons omgewing om in hierdie oestyd ook te dink hoe hulle ‘n verskil in minderbevoorregtes se lewens kan maak. Die tonnemaat van u keuse wat u skenk, kan vir die organisasie van onskatbare waarde wees en broodnodige hulp vir mense in ons gemeenskap beteken.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  04 Junie 2021 uitgawe