Jongste Nuus

Kolonel gewaar kapers

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Kol Willem Bekeer, stasiebevelvoerder van Lichtenburg SAPD het ‘n noue ontkoming gehad toe hy verlede week onderweg na Mahikeng vier mans teëgekom het wat besig was om drie voertuie te kaap.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  23 Augustus 2019 uitgawe

Sannieshof suksesse

Posted in Jongste Nuus

Die Sannieshof Polisie het twee beskuldigdes gearresteer in verband met verskeie huisbrake en hulle het reeds op 12 Augustus 2019 in die Delareyville Landdroshof verskyn. Hulle word reeds met ses sake verbind . Verskeie huishoudelike toerusting is teruggevind ter waarde van ongeveer R13 000. Op die foto is S/Sersant Masoko, S/Konstabel Olifant, S/Konstabel Hoffman en R/Konstabel Mabusela.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  16 Augustus 2019 uitgawe

Wat ‘n skande!

Posted in Jongste Nuus

Wat ‘n skande is dit nie om in ‘n dorp se hoofstraat te ry en byna elke dag begroet te word deur ‘n hoop vullis wat langs die vullisdrom op die hoek van die dorpsplein/park lê nie! 
Om die volle storie te lees, kyk na ons  09 Augustus 2019 uitgawe