Vryburg VLV fokus op Geestesgesondheid

Posted in Community

STELLALANDER-VRYBURG- Vryburg VLV het tydens hulle byeenkoms op 9 Februarie ‘n fokus op geestesgesondheid gehad.

Hul gasspreker was ds Johann Ekkerd wat kom gesels het oor sy verblyf en werk in Israel. Hy het interessanthede gedeel en vertel van sy wedervaringe.
Hy het ‘n bemoedigende boodskap gebring en het ‘n verrykende bydrae tot die beyeenkoms gemaak.
(Foto: verskaf)