Totsiens en dankie
Aan al my vriende wat ek nie persoonlik kan groet nie, wil ek sê baie dankie vir julle vriendskap, liefde en omgee gedurende die jare. Ek was baie bevoorreg om julle in my lewe te hê. Julle is vir my kosbaar.
Ek verlaat Vryburg na 55 jaar en gaan my in Frankfort, `n klein dorpie in die Vrystaat verstig. Ek bid julle God se liefde, genade en vrede toe