Graderings geslaag

Posted in Schools

Die groep het hul Vlak Een Kung Fu - gradering voltooi en elk sy eie geel belt ontvang. Hulle is (agter vlnr) Sifu Coenie Claassens, Gracious Lepodisi, Nadia Cook, Carien Cook, Ruqayya Kokatay, Sifu Fourie Mans, (voor) Zandre Abbott, Johan Muller, Mikke van Loggerenberg, Henry Kraft en Riwandre Julius.

Lees meer in ons 15 Januarie 2020 weergawe.

Leerderraad aangewys

Posted in Schools

Die Christelike Volkskool Vryburg (CVO) het onlangs hul Leerderraad vir 2020 aangewys. In die laerskool is dit JD de Jager en Lezel Swanepoel en in die hoërskool Jeanie Burger, Sas van der Merwe, Jandré Stols en Adaliah Haasbroek (Hoofmeisie).

Lees meer in ons 13 November 2019 weergawe.