PUK 16 uitslae

Posted in Schools

Verskeie rugbyspanne van VHS het die afgelope naweek teen die Hoërskool Schoonspruit van Klerksdorp te staan gekom. Die eerste rugbyspan van Vryburg wen 42-20. Hier is Gerhard Viviers besig om punte bymekaar te maak. (Foto: Melani van der Merwe)

Read more in our 13 March 2019 edition.

Wollies by kampioenskappe

Posted in Schools

Die Laerskool Wolmaransstad spog vanjaar met tien atlete wat aan die Noordwes Kampioenskappe deelgeneem het op Vrydag (1 Maart). Hulle is (voor vlnr) FC Jonck, Adriaan van Niekerk, Ju-Mari Jonker, Brendon Kellerman, Philip Stroebel, (agter vlnr) Chrisna Stemmett, Elardus Botha, Sihle Mahlangu, Hanro Nel en Kayla Janse van Vuuren.

Lees meer in ons 6 Maart 2019 weergawe.

Bo-baas interdeelnemers

Posted in Schools

Dié aflosspan van die Hoërskool Vryburg het vanjaar ’n buitengewone prestasie ingepalm toe hulle die vyfde goue medalje in vyf jaar gewen het. Die o/19-meisies het dit reggekry om weereens die goud in te palm tydens vanjaar se Interhoër atletiekbyeenkoms in Koster. Dié jaargroep wen die aflos vandat hulle o/14 was. Hier is Synteche Lee, Hanemie Stols, Leanne Stols en Mariska Brits. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 27 Februarie 2019 weergawe.

Devondale School takes part in athletics

Posted in Schools

It is the first time the Devondale Intermediate School participated in the district level of the Northwest athletics. Here u/11-athlete, Keotshepile Fourie is taking part in the long jump item. She received a second position and will be representing the district at the Provincial level.

Read more in our 20 Februarie 2019 edition.