Nasionale Melktertdag vieringe

Posted in Community

Johan Klinck, Pieter van der Merwe, Hannes Opperman, Marleone du Plooy, Venuschka van Rhyn, Didi-mari Posthumus, Lucinda Klinck, (voor) Matty van den Heever, Mariza Oosthuizen, JC van der Merwe, Janita Klinck, Lin-mari Oosthuizen, Charlotte van Heerden en Barry Fuleni tydens die Nasionale Melktertdag vieringe.

Lees meer in ons 6 Maart 2019 weergawe.

Tradisionele voorbereidings skok gemeenskap

Posted in Community

Die publiek van Vryburg was gegrief toe hulle verlede week met afgryse moes aanskou hoe inwoners van die dorp vir `n begrafnis gereed gemaak het. Volgens die inwoners is dit deel van die begrafnis se voorbereiding en het die slagting van drie beeste op die sypaadjie van Warrenweg gesorg dat die bloed in dié straat afloop.

Lees meer in ons 20 Februarie 2019 weergawe.