Man dood na argument

Posted in News

Stellalander-Vryburg - `n Saak van moord word hier ondersoek. Dit volg nadat `n 34-jarige man op Saterdag (1 Junie) met `n skerp voorwerp doodgesteek is.

Lees meer in ons 5 Junie 2019 weergawe.