VLU-lede bly besig

Posted in News

Tienie Lewis, lid van die Bloemhof VLU-tak, vertel hoe sy die kranse gemaak het. Tienie was gelukkig om by ‘n oorsese vriendin die allerpragtigste kersversierings present te kry.

Lees meer in ons 23 Oktober 2019 weergawe.