Kragonderbrekings in Migdol ruk landbou

Posted in News

Stellalander-Migdol - Die Demokratiese Alliansie (DA) in Noordwes is bekommerd oor die onophoudelike kragonderbrekings in die dorp, wat landbou-ondernemings duisende rande per dag kos om kop bo water te hou.

Lees meer in ons 29 November 2019 weergawe.