Vervalste matrieksertifikate bedrog

Posted in News

Stellalander-Vryburg – Die departement van basiese onderwys het onlangs gesê hy distansieer homself van `n plasing op `n vals sosialemediabladsy wat egte matrieksertifikate teen R1500 aanbied.

Lees meer in ons 18 December 2019 weergawe.