Gerrie verander pleit
Stellalander-Vryburg - Gerrie Coetzee, bekende sakeman wat gedurende November 2019 nie borg ontvang het nie, maar na die Rooigrond gevangenis oorgeplaas is, het sy regshulp afgedank.
Lees meer in ons 12 Februarie 2020 weergawe.