Bylsma skuldig aan Stella-moorde

Posted in News

Stellalander-Mmabatho – Talle lesers het gister hul verligting op sosiale media uitgespreek nadat Stellalander berig het oor Xander Bylsma (20) se skuldigbevinding op die moord van tiennermeisies, Marna Engelbrecht (16) en Sharnelle Hough (17).

Lees meer in ons 19 Februarie 2020 weergawe.