Migdol Boereklub hou suksesvolle Ekspo

Posted in News

Die Migdol Boereklub het weer eens hul baie gewilde Ekspo en Demonstrasiedag buite Migdol aangebied. Vanjaar is die dag op Donderdag (20 Februarie) gehou en het die heerlike re├źnweer die organiseerders, stalletjiehouers en ander belangstellendes die kans gegee om die dag na hartelus te geniet. Sien meer oor die dag in die volgende uitgawe van Agri Pulse. (Foto: Magda Stols)

Lees meer in ons 26 Februarie 2020 weergawe.