Sukses tydens skooloperasie
Stellalander-Hartswater- Die span wat onlangs betrokke was by operasies by verskillende skole in die Frances Baard distrik, bestaan uit die Frances Baard SAPD klusterkantoor, Onderwysdepartement, Departement van Korrektiewe Dienste, SAPD Sigbare Polisiëringseenhede, Honde-eenhede, SAPD Sektorbestuurders, SAPD Polmusca en veiligheidsvrywilligers van die Jeug teen Misdaad-organisasie.
Lees meer in ons 4 Maart 2020 weergawe.