Latest News

Vliegtuig val - land gons

Posted in News

`n Piper ligtevliegtuig, wat onderweg was na ‘n vliegskool by  Wonderboom in Pretoria, het Sondagaand (6 Oktober) tussen 17:30 en 18:00 in `n huis in Huhudi buite Vryburg vasgevlieg. Volgens `n plaaslike vliegtuigkenner wil dit lyk asof die vliegtuig in die rigting van Pretoria gedraai het, maar onderdeur die kragdrade gevlieg het en toe die motorhuismuur van die huis getref het.

Berig op bladsy 5.

 

Verkragter gevonnis

Posted in News

Stellalander-Hartswater - Ondersoekbeampte, sers Mothusiemang Salokala, is onlangs deur die Noord-Kaapse polisiebestuur toegejuig vir sy briljante ondersoekwerk, asook die dubbel lewenslange vonnis wat Cameron Vogt ontvang het.

Lees meer in ons 2 Oktober 2019 weergawe.

Wen 'n ton kunsmis