Latest News

Slegte nuus vir NW dorpe

Posted in News

Stellalander-Ganyesa – Die landdroshof in Mahikeng het verlede week beslis dat die aanstelling van die administrateur by die Kagisano Molopo-munisipaliteit hier, wat tans onder administrasie is, ongeldig is.
Lees meer in ons 25 September 2019 weergawe.

Renosterstroper gevonnis

Posted in News

Stellalander-Ganyesa – Adv Moipone Noko, direkteur van vervolging in die Noordwes provinsie hier, het die staatsaanklaer adv Douw Jacobs geloof vir sy harde werk met die vervolging en vonnisoplegging van David Kgotlayakgosi.
Lees meer in ons 25 September 2019 weergawe.

Wen 'n ton kunsmis