Latest News

Stellalander bekamp ramp

Posted in News

Soos  letterlik duisende van ons eweknieë in die Suid-Afrikaanse sakesektor en uitgewersbedryf, word Stellalander en sy susterspublikasies in die Noordwes Koerantgroep intens geraak deur die uitdagings van die Covid-19 bedreiging en moes daar in die lig van die nasionale inperking wat Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa afgekondig is, ingrypend besin word.

Rowers aangekeer

Posted in News

Stellalander-Makwassie – 26-jarige Pogisho Mqahiwa is onlangs in aanhouding gehou nadat hy in die Makwassie-landdroshof verskyn het op aanklag van besigheidsroof.

Lees meer in ons 25 Maart 2020 weergawe.