Latest News

Koedoe eis lewe

Posted in Community

Stellalander- Vryburg -`n  Egpaar van dié dorp was in `n ernstig ongeluk betrokke nadat hul voertuig met `n koedoe gebots het. Sas en Petro van der Merwe was op Vrydagoggend (13 Mei) sowat 20km buite Vryburg, tussen Vryburg en Ganyesa onderweg, toe `n koedoe onverwags voor hul voertuig  ingespring het.

For the full story, read our 18 May 2016 edition.