Lisa steek dief die loef af

Posted in News

Stellalander - Vryburg - 'n Dief wat sy misdaad rég onder die neus van een van Vryburg se top speurders gepleeg het, het sy rieme deeglik styf geloop. Die booswig, Tapelo Magwatane (20) het Donderdag (11 Mei) R900 by 'n 62-jarige by 'n wegneemeterestaurant gesteel. Magwatane het, ironies genoeg, in die rigting van die hof gevlug. Ongelukkig vir die skurk het speur-adjudant-offisier Sipho Lisa die voorval uit sy kantoor gade geslaan en gaan help om die man in hegtenis te neem.

For the full story, read our 17 May 2017 edition.

UA-34803067-1