Krag laat besighede in steek

Posted in News

Verskeie inwoners en ook meeste besighede in Vryburg is heel naweek in die donker gelaat nadat die transformator wat in Roydenweg geleë is, Vrydag (29 November) ontplof het. Volgens inligting wat op WhatsApp-groepe deurgegee is, is `n nuwe transformator op Maandag (2 Desember) geïnstalleer.

Lees meer in ons 4 Desember 2019 weergawe.