VLU-konferensie suksesvol

Posted in News

Verskeie lede van die VLU-takke in die Verwesstreek het op Woensdag (11 Maart) by Bruisfontein Safari Lodge buitekant Wolmaransstad saamgetrek om hul jaarlikse konferensie by te woon en te geniet. Lees meer oor `n heerlike dag saam met dié formidabele vroue van die streek in die April-uitgawe van Agri-Pulse. (Foto: Magda Stols)

Lees meer in ons 18 Maart 2020 weergawe.