Nuwe infeksies neem toe

Posted in News

Stellalander-Vryburg- Verskeie besighede en sommige skole in die Vryburgdistrik was genoodsaak om die afgelope week en komende week tydelik te sluit weens koronavirusgevalle wat aangemeld is.

Lees meer HIER.