News: Local

Misdaadvoorkomingsoperasie uitgevoer

Posted in News

Stellalander-Warrenton - Wetstoepassingsagentskappe in die Frances Baard-omgewing, waaronder immigrasiebeamptes vir Binnelandse Sake, die departement van Omgewingsake en die SAPD - het kriminele aktiwiteite in die kluster bekamp.

Lees meer in ons 11 Maart 2020 weergawe.

Gevaarlike verdagte aangekeer

Posted in News

Stellalander-Wolmaransstad - Die Noord-Kaapse provinsiale Georganiseerde Misdaad, met die hulp van die SAPD-lede van Wolmaransstad en die Potchefstroomse reaksiemag het ‘n 43-jarige man in hegtenis geneem in verband met ‘n saak van poging tot moord en kaping.

Lees meer in ons 11 Maart 2020 weergawe.

Covid-19 nog nie bevestig

Posted in News

Stellalander-Vryburg - ‘n 26-jarige vrou wat moontlik die COVID-19 virus onderlede kon hê, is vroeër die week van die Joe Morolong hospitaal (JMMH) in Vryburg na Tshepong in Klerksdorp oorgeplaas.

Lees meer in ons 11 Maart 2020 weergawe.

Sukses tydens skooloperasie

Posted in News

Stellalander-Hartswater- Die span wat onlangs betrokke was by operasies by verskillende skole in die Frances Baard distrik, bestaan ​​uit die Frances Baard SAPD klusterkantoor, Onderwysdepartement, Departement van Korrektiewe Dienste, SAPD Sigbare Polisiëringseenhede, Honde-eenhede, SAPD Sektorbestuurders, SAPD Polmusca en veiligheidsvrywilligers van die Jeug teen Misdaad-organisasie.

Lees meer in ons 4 Maart 2020 weergawe.