News

Unie hou glansgeleentheid

Posted in News

Die Vaalharts Distrik Landbou unie het op Dinsdag (20 Augustus) `n fondsinsameling geleentheid gehou, in `n poging om terug te gee aan die gemeenskap. Die geselligheid het gepaard gegaan met spreekbeurte van verskeie kundiges, heerlike kos en goeie geselskap.

Lees meer in ons 28 Augustus 2019 weergawe.