Latest News

Oorlede ma se hekelwerk geraam

Posted in News

Marietjie Steyn van die Vryburg-omgewing se moeder het op 77 jarige ouderdom nog gehekel. Sy het van die ‘Onse Vader’ ‘n  fyn, presiese kunswerk gemaak. Marietjie se moeder, tannie Magdalena Steyn, kon nooit haar voltooide handewerk bewonder nie.

Lees meer HIER.