-
In Memoriam
Op die vooraand van ons susterskoerant, Rustenburg Herald, se 100ste bestaansjaarvieringe wat eerskomende naweek gevier word, is dit met leedwese dat Noordwes Koerante bekend maak dat PJ (Pieter) Theron - vir dekades lank die vader van Rustenburg Herald, uitgewerspionier en raakvat-sakeman - Maandagoggend oorlede is. Hy was 94 jaar oud. Hy was regstreeks verantwoordelik vir die stigting en uitbreiding van die Noordwes Koerantgroep van ‘n beskeie plattelandse gemeenskapskoerant (Rustenburg Herald - 1924 tot 2024) tot ‘n volwaardige mediagroep in Noordwes en Noordkaap met 11 publikasies. Die Theron-familie bedank alle Rustenburgers, familie, vriende en kennisse vir hul blyke van simpatie en boodskappe van bemoediging. ‘n Gedenkdiens word Vrydag 18 Oktober, om 10:00 vanuit die NG Kerk Faerie Glen in Glenwoodweg 429, Faerie Glen, Pretoria gehou. Die diens sal regstreeks gebeeldsend word. Kliek op https://bit.ly/pietertheron - REDAKTEUR.
-
City stripped of executive powers
Klerksdorp Record, Klerksdorp - The City of Matlosana has been stripped of its executive powers by the North West Provincial Treasury.
This is part of a mandatory provincial intervention after the city’s financial recovery plan failed dismally.
The removal of the former mayor as well as the suspension of the MM and CFO were also not conducive in getting the municipality out of trouble.Read more: City stripped of executive powers -
Seun het baie vrae oor oudpolisieman se dood
Klerksdorp Rekord, Stilfontein - Die polisie ondersoek ‘n moord nadat ‘n oudpolisieman in die hospitaal dood is weens beserings nadat hy glo deur ‘n familielid aangerand is.
Hugo Lambrechts se seun, André, het aan Klerksdorp Rekord gesê sy pa is doodgeslaan. Kol Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, het bevestig dat ‘n moordsaak ondersoek word. Lambrechts (53) is op 15 September met ernstige breinbeserings in die Life Anncron Hospitaal opgeneem. Daar was glo ‘n bakleiery by sy huis in Rietstraat met ‘n familielid.Read more: Seun het baie vrae oor oudpolisieman se dood