-
Kinderdae droom word waar vir jong akteur
STELLALANDER-VRYBURG: Prieur Cloete van Vryburg, is ‘n tweede persoon van die distrik wat ‘n rol as akteur in die bekende televisie sepie Diepe Waters losgeslaan het.
Prieur wou al van sy kinderdae af ‘n akteur wees. Hy het selfs al sy eie film begin skryf, waarin hy die hoofkarakter is. Prieur het in 2022 ‘n Film en TV Spel werkswinkel in Stella bygewoon wat deur Flutterby Produksies en akteur Jacques Gombault aangebied is.Read more: Kinderdae droom word waar vir jong akteur -
Police recover stolen goats
STELLALANDER-MAKGOBISTAD: Police in conjunction with other law enforcement agencies and role players continued with weekly crime operations to prevent and combat crime, during which a total of 7499 actions were executed between Wednesday, 2 and Monday, 6 October and that led to the arrest of 1004 suspects for various offences.
Read more: Police recover stolen goats -
Durado Spur 30 jaar in die restaurantbedryf
STELLALANDER-VRYBURG: Durado Spur in Vryburg het op 17 Oktober 1994 sy deure amptelik geopen.
Read more: Durado Spur 30 jaar in die restaurantbedryf