Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
25
Sat, Oct

  • Vryburg spog met top-prestasies by karate-toernooi

    STELLALANDER-VRYBURG: Vryburg se karateka’s het die afgelope naweek weer gewys waarvan hulle gemaak is tydens ’n kampioenskapstoernooi in Heidelberg, Gauteng. Al die deelnemers het met medaljes huis toe gekom, ’n bewys van die hoë standaard van karate in die dorp. 

     
  • Sterprestasies deur Vryburg se jong fietsryers by kampioenskappe

    STELLALANDER-VRYBURG: Die afgelope naweek (11 en 12 Oktober) het die Nasionale Fietsrykampioenskappe by die Hoërskool Merensky in Tzaneen plaasgevind, waar Laerskool Vryburg met trots hul kleure gaan wys het. 

     

     
  • Dubbel trots vir VHS se ster-atlete

    STELLALANDER-VRYBURG: Hoërskool Vryburg is besonder trots op twee van hul uitmuntende atlete, Ané Putter en Keelan Tietus, wat die skool met trots verteenwoordig het tydens die Wildeklawer Grey Oranje Atletiekbyeenkoms wat die naweek van 18 Oktober in Bloemfontein by die Mangaung Atletiekstadion plaasgevind het. 
    Ané het uitstekend presteer deur derde plek in gewigstoot en vierde plek in hamergooi te behaal, terwyl Keelan die goud gewen het in die 400 m hekkies en silwer in die 400 m.