News

Sowat R100 000 se meubels gevind

Posted in News

Verskeie eenhede van die Vryburg polisie het gesamentlik inligting opgevolg en beslag gelê op gesteelde goedere van sowat R100 000. Hier is lede van die polisie wat onder leiding van Lt Kol Vernon Dettmer en speurhoof, Lt Kol Reuben Masire, by die opvolg betrokke was. (Foto: Magda Stols)

Lees meer in ons 17 Januarie 2018 weergawe.

Housing delivery time frames adressed

Posted in News

Stellalander-Mahikeng - In an effort to fast-track quality housing delivery within the Northwest province, the MEC for local Government and Human Settlements, Galaletsang Gaolaolwe and Head of Department Mr Phihadu Motoko believes that constant meetings with developers will ensure proper monitoring of housing projects of underperforming contractors.

Read more in our 17 January 2018 edition.

En die wenner is....

Posted in News

Vanjaar skop Chris Cloete, van die Hoërskool Vryburg, se nuwe jaar af as wenner van Stellalander se Matriek-fotokompetisie. Verskeie matrikulante regoor die Stellalander verspreidingsgebied het vir die kompetisie ingeskryf en lesers het die kans gehad om tot en met Sondag (7 Januarie) vir hul gunsteling foto te stem. Talle stemme is op Facebook, Stellalander se webtuiste, asook deur middel van koerantvorms gemaak. Hier is Chris saam met sy metgesel, Salome de la Hunt. Lees elders in die uitgawe meer oor dié kompetisie. (Foto: Elize Benecke)

UA-34803067-1