News

AfriForum se Brits-buurtwag hou groot massapatrollie

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS - Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 3 Desember ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in Brits te verhoog gedurende die feesseisoen. Die doel van die patrollie was om misdaad hok te slaan deur verhoogde sigbaarheid te handhaaf. Altesaam 107 patrolleerders, met 55 voertuie, het 1 979 km tydens die patrollie afgelê.
To read the full story, read our 10 December 2021 issue.