News

Krag in samewerking

Posted in Latest News

‘n Suksesvolle nooddienste bewusmakingdag is Vrydag, 1 April 2022 in Brits gehou. Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) die SAPD, Madibeng Brandweer en dié sekuriteit­organisasies PPS, Protego en Monitor was teenwoordig. (Foto: verskaf)

Brusellose - ‘n kuddesiekte wat aan mens oorgedra kan word

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Volgens Dr Frans Banting, ‘n veearts wat die siekte al 40 jaar het, berig dat verslae ontvang word oor hoe brusellose besig is om te versprei in Suid-Afrika. Brusellose - ‘n kuddesiekte wat aan mens oorgedra kan word Dit is elke boer se verantwoordelikheid om die verspreiding van brusellose te stop. Die siekte staan ook bekend as Besmetlike Misgeboorte (BM) of in Engels Contagious abortion (CA).